Laerskool WA Joubert het as deel van sy eeufeesvieringe sy jaarlikse kaskarresies gehou. Die dag het met ’n optog begin waarna elke klas teen mekaar meegeding het. Amy Job, Emily Kotzee en Kayla Lesch het die dag baie geniet. Foto: Devidean Moses
Kaskarresies verskaf baie pret
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.