Laerskool Hugenote het Vrydag 13 Maart sy jaarlikse kaskarwedrenne aangebied. Die deelnemers, wat leerders en onderwysers ingesluit het, het ’n dag vol pret en vermaak geniet. Die uitspattige tema en die leerders se kleurvolle uitrustings het tot die jolige gees op die dag bygedra.
Kaskar-kaskenades by Hugenote
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.