Karate-studente van Solomon Karate het onlangs aan die Wes-Kaapse karate-ontwikkelingstoernooi in Wynberg deelgeneem. Die ses studente het heelwat medaljes by die geleentheid opgeraap en is ingesluit in die span wat op 14 en 15 Mei aan die KSA skole-karatetoernooi wat in Kaapstad gehou word, gaan deelneem. Hulle is ook lede van die Wes-Kaapse span wat in Augustus aan die Nasionale KSA Ontwikkelingstoernooi, wat in Mpumalanga gehou gaan word, gaan deelneem. Agter staan Tamlynn Jacobs (goud vir kumite en twee bronsmedaljes vir kata)

Karate-leerders raap medaljes op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article