Mila Landman en Juliette Olivier van Laerskool Courtrai het aan die Evergreen- interskole-perdrykompetisie deelgeneem. Mila was eerste in Prix Caprili in die individuele kompetisie. Mila en Juliette was saam eerste in die “dressage”-spankompetisie en het medaljes gewen. Hulle het ook in die algeheel eerste plek geëindig en die wisseltrofee ontvang.


Kampioenruiters

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article