Drie atlete van die Laerskool Courtrai het aan die SA Skole-atletiekkampioenskap in Potchefstroom deelgeneem en al drie het puik gevaar. Nicolaas Basson (gr. 4) het ’n goue medalje in hoogspring vir seuns o.10 gewen met ’n persoonlike beste van 1,48 m. Hy het net-net die SA rekord van 1,51 m misgeloop. Mia Janse van Noordwyk (gr. 4) het drie medaljes verower: brons (verspring)

Kampioen-atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article