Vier leerders van St. Albans Primêr is pas in die Kaapse Wynland-skoleskaakspan opgeneem. Op dié foto staan hulle baie trots in hul Kaapse Wynland-kleure by Boland Kollege in Worcester. Hulle is Mervin Arendse, Tristan Scholtz, Jean Luke Cyster en Tamlin April. Die skool is baie trots op die leerders, en ook hul afrigters, met hul prestasie.
Credit: SYSTEM
Kaapse Wynland-skole-skaakspan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.