Baie geluk aan dié meisies van Hugenote Hoërskool wat in die Kaapse Wynland-netbalspanne opgeneem is. Hulle gaan in die Julie-vakansie aan die interdistriktetoernooi deelneem wat vanjaar weer by Hugenote Hoërskool plaasvind. Agter staan Anja de Clerk (o.18), Rebecca Robertson (o.16) en Melissa Moolman (o.17). Voor sit Luchen Jacobs (o.15) en Caitlin Cedras (o.17).


Kaapse Wynland-netbalspanne gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article