Cay-Lee Lene Johannes van die Laerskool WA Joubert, en Amy-Lee Arendse van Paulus Joubert Sekondêr het albei vierde plek behaal in die Suid-Afrikaanse Judokampioenskap in Gqeberha. Johannes het deelgeneem in die gr. 3-afdeling vir o.57 kg en Arendse in die gr. 3-afdeling vir o.48 kg.Foto:


Judo sterre behaal vierde plek in SA-kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article