Baie geluk aan die judo-atlete Cay-Lee Lene Johannes (links) van die Laerskool WA Joubert en Amy-Lee Arendse (regs) van Paulus Joubert Sekondêr wat lede is van die Wellington-judoklub. Hulle is in die Kaapse Wynland-judospan opgeneem wat van vandag tot Sondag (23-26 Junie) aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Gqeberha gaan deelneem. Cay-Lee neem in die gr. 3-afdeling vir o.57 kg en Amy-Lee in die gr. 3-afdeling vir o.48 kg deel.

Credit: SYSTEM

Judo in Gqeberha

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article