Leerders van Ebenezer Primêr staan Vrydag in Klein Drakensteinweg met hul selfgemaakte plakkate vir die bewusmaking van borskanker. Die leerders was geklee in pienk en wit en het seker gemaak verbygaande motoriste lees hul plakkate.Foto: Chantélle Hartebeest


Jonges in pienk en wit vir bewusmaking

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article