By die jaarlikse diplomaplegtigheid van die Laerskool Paulus Joubert is Saskia la Douce as Sportvrou van die Jaar en Quade Smith as Sportman van die Jaar bekroon. Albei wys trots hul toekennings.
Jong sportlui vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.