Die Laerskool Paulus Joubert se leiers vir vanjaar het onlangs ’n geslaagde leierskapkamp onderneem. Tydens die kamp is verskeie waardes wat daagliks by die skool uitgeleef word, deur die leerders uitgebeeld. Die skool se waardes word op ’n maandelikse basis geseëvier. Die waardes is as volg: respek, spanwerk/samewerking, ondersteuning, stiptelikheid, verantwoordelikheid, entoesiasme, lojaliteit, integriteit, uithouvermoë, leierskap, omgee en dankbaarheid. Saam met 2024 se leiers is voor, van derde van links, Riley Hendricks (onderhoofmeisie), Taylem Lewis (hoofmeisie), Kenneth Uren (skoolhoof), Tyler Davis (hoofseun) en Zeecke Bushby (onderhoofseun).
Jong leiers leer op kamp
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.