Nadia Albertus, ’n plaaslike kunstenaar en bewaarder by ’n jeugsentrum, het pas ’n suksesvolle kunsuitstalling by Wellington-biblioteek gehou waar haar jong kunsstudente se werk ten toon gestel en verkoop is. Dit was nog altyd haar droom om kinders se kunstalente te ontdek en te inspireer deur vir hulle kunsklasse te gee. Vanjaar se kunstema vir haar uitstalling was “Aanhouers wen” – ’n boodskap waarop sy fokus en graag aan haar jong kunstenaars oordra. Bo is Nadia (derde van links) by die kunstenaars Whakeem Williams, Mu’azzam Albertus, Schyler Adams, Zeta Bosman en Cotlynne Bosman. Al die geld wat ingesamel is met die verkoop van die kunswerke is aan die kinders geskenk.Foto:
Credit: SYSTEM
Jong kunstenaars pronk met hul werk
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.