Hoërskole van oor die Boland het Saterdag aan die Boland se hoërskool-kampioenskap op Dal Josafat-stadion in die Paarl deelgeneem. Hier seil Jeandre le Roux van Boland Landbouskool maklik oor die dwarslat in die o.15- hoogspring. Foto’s: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article