Die laerskool-atlete van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs aan die Boland tweekamp-kampioenskap deelgeneem. Agter van links staan Nicola Hayley en Isabella Oliver. Voor is Annabel Swart en Chiara Steenkamp. Al vier atlete het gekwalifiseer om aan die SA kampioenskap deel te neem.
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.