Jo-ell Viljoen van Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs aan die SA Nasionale opewater-swemkampioenskap in Jeffreysbaai deelgeneem waar sy die Westelike Provinsie verteenwoordig het. Sy het ook vir die SA Nasionale junior kampioenskap gekwalifiseer en swem van 20 tot 24 Maart in Durban.


Jo-ell nie bang vir die see nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article