Jesnique Nuwegeld, ’n leerder van Soetendal Primêre Skool in die Paarl, was die naaswenner in die 2 km-wedloop vir meisies in die o.10-afdeling by die Boland-landloop- kampioenskap in die Daljosafat-stadion.Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Jesnique die naaswenner
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.