Jaimee Cronjé, ’n gr. 12-leerder aan die Hugenote Hoërskool, het aan die sangafdeling van die onlangse Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem. Sy het cum laude in klassieke sang, jazz/kabaret en musikale-teater-afdelings behaal.


Jaimee op die noot

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article