Jadrian Goosen, ’n leerder van Noorder-Paarl Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Boland-atletiekbykeenkoms deelgeneem. Hy het die 800 m-wedloop (o.14) gewen en ’n goue medalje losgehardloop.
Jadrian wen goud
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.