Donderdagoggend vroeg het talle mense in die Paarl-vallei en Noordelike voorstede hierdie vreemde wolkverskynsel met sonsopkoms gesien – byna soos ’n vreemde vlieënde voorwerp. Hierdie foto is geneem van Klein Reservoirstraat in die Paarl.Foto: Ds. Fanie Kriel

Credit: SYSTEM

Is hierdie dalk ’n VVV?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article