Die heruitgawe van die skrywer Irma Joubert (sittend) se boek Verbode Drif is onlangs by die Breytenbachsentrum in Wellington gevier met ’n gesprek tussen haar en haar uitgewer, Madri van der Walt, van LAPA. Brunhilde Luyt van Wellington het Joubert, deesdae van die Paarl, ondersteun.Foto: Engela Duvenage


Irma Joubert se boek gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article