Die hoërskole Noorder Paarl en Paulus Joubert is reg om mekaar die naweek op die Boy Louw-sportterrein in hul interskole-derby te pak. Van links is Teshlin Sampson (Mej. Paulus Joubert), Hagan van Niekerk (Paulus Joubert se o.19-rugbyonderkaptein), Jaydin Small (Noorder Paarl se o.19-rugbykaptein) en Lee-Anhwin Klassen (Mej. Noorder Paarl).Foto: Chantélle Hartebeest


Interskole-koors loop hoog in Noord-Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article