Interskole-koors kon reeds die week in Paarl gevoel word met die dorp wat stadig wakker geskrik het ná die wintervakansie-slaap. By MacDonalds in Hoofstraat, het die laerskole betrokke by interskole oudergewoonte beurt gekry om deel te neem aan die Burger-Flip-a-thon. Dinsdag was Girls’ High en Klein Boishaai se beurt en Woensdag was Gim aan die burger swaai. Hier is GHS se skoolhoof Mariana van Zyl, Luther Bakkes, McDonalds eienaar en Kleinbois se skoolhoof Henco Bester, saam met van die Girls’ Highers wat hard agter die toonbank die aand gewerk het. Foto: Lise Beyers


Interskole-koors loop hoog in die Paarl!

KLIK VIR JOU VOLLEDIGE INTERSKOLE-PROGRAM HIER

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article