Bennie Smith, wat al 11 jaar ’n lid van Wellington-Lionsklub is, is onlangs as die distriksgoewerneur van Distrik 410W verkies. Smith is die eerste distriksgoewerneur van 410 W, wat bestaan uit Namibië, Noord- en Wes-Kaap, asook ’n gedeelte van die Tuinroete tot en met Sedgefield. As distriksgoewerneur is Smith verantwoordelik vir die groei van die Lions se fiskale beleid, leierskap, diens en ledetal, sowel as opleiding van sy kabinet wat die distrik bestuur.Foto:
In beheer . . .
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.