Die ikoniese Bergrivier-kanomarathon begin Woensdag 6 Julie by Val de Vie net buite die Paarl en strek oor vier dae tot in Velddrif. Van die Paarlse deelnemers wat die uitmergelende wedvaart aanpak, is (van links) Francois du Toit (19de), Heinrich Schloms (20ste), Francois Steyn (13de), Mzamo Wayne Madubedube (15de), Petrus Visser (2de), Jermaine Pietersen (13de), Prieur van der Merwer (4de), Tim Pauw (8ste) en Ansune Basson (4de). Voor is Breyton Simon (Noorder-Paarl HS, gr. 11) en Ryan Bezuidenhoud (Paulus Joubert, gr. 10). Laasgenoemde twee pak hul eerste Berg aan. Paarl Post wens al die plaaslike roeiers wat aan die 2022-Bergrivier-kanomarathon deelneem alle voorspoed toe.

Ikoniese Bergrivier-kanomarathon begin oor ’n week

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article