Twee studente van Ester Horne Musiekskool is vanjaar by die Paarl Eisteddfod as die beste junior (Mia Janse van Noordwyk) en senior (Lumari Carstens) klawerbordspeler vir 2023 aangewys, waarvoor hulle sertifikate gekry het.
Hulle kén ’n klawerbord!
|
Share this post:





