Gr. 10- en 11-jeuglede van Paarl Voortrekkers het die afgelope week by Magda se Sopkombuis uitgehelp. Dit was deel van hul uitreik na die gemeenskap en hulle het dit baie geniet. Vir meer inligting oor die Voortrekkers, e-pos paarlvoortrekkers@gmail.com.Foto:


Hulle help gemeenskap by Magda se Sopkombuis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article