Reynhardt Grobler (o.11) en AJ Burger (o.9), albei leerders aan Hugenote Laerskool, het onderskeidelik ’n goue en silwer medalje by die onlangse Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn verower. Reynhardt is ook as die junior victor ludorum van die byeenkoms aangewys.
Hulle bring goud, silwer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.