Die Laerskool Hugo Rust se diensraad was hierdie kwartaal baie bedrywig. Hul gemeenskapsprojek was ten bate van Huis Andrew Murray. Die jongspan het ’n paar bederfies soos warm sjokolade, langlewemelk en snoesige warm komberse ingesamel en gaan uitdeel.
Credit: SYSTEM
Hugo Rust-diensraad bedrywig
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.