Die hoogspringer Cullen Ruiters van Hugenote Hoërskool seil oor die dwarslat in die seuns o.17-hoogspring. Foto:
Hugenote Hoërskool se dirigente vier hul groot wen in die Somer-interskole-atletiekbyeenkoms. Foto:
Hugenote se Keenan Johnson bly gefokus op pad wenstreep toe in die o.17-seuns-aflos.Foto:
Monique de Beer van Hugenote Hoërskool is die wenner van die meisies o.15-hekkies. Foto:
Die verspringatleet Sumari Bester van Hugenote Hoërskool gee die wensprong in die miesies o.19-verspring. Foto:


