Hugenote Hoërskool en die Hoërskool Swartland is gereed om mekaar Saterdag (20 Augustus) in hul jaarlikse interskole-wedstryde die stryd aan te sê. Al die wedstryde word op Hugenote se sportterrein beslis. Van links is Hugenote Hoërskool se Skylor Ockhuis (rosettemeisie), AJ Burger (gelukbringer) en JD Gouws (eerstespankaptein). Lees nog berigte op bladsy 21.Foto: Chantélle Hartebeest


Hugenote en Swartland reg vir Interskole

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article