Nege van Hugenote Laerskool se atlete het die afgelope naweek aan die Boland Laerskole-atletiekkampioenskap deelgeneem. Van links het Tiago Pestana (seuns o.12-200 m-aflos,) ’n silwermedalje gewen, Skyler Hendricks (seuns o.12-100 m-aflos) brons gewen, en Kwando Moletsane (seuns o.11-hoogspring) ook brons gewen.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article