Izelle Stemmet, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is gekies om lid van die Kaapstadse junior balletgeselskap te wees. Die eerste produksie sal einde Maart op die planke wees.


Hou haar op haar tone

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article