Aangaande Paarl Post se berig in laasweek se koerant “Gereelde verstopte dreine laat inwoners nou radeloos” wil ek net sê dat mense verantwoordelik­heid moet vat vir hul huise, en trots wees daarop en nie vreemde voorwerpe in dreine afgooi nie.


Roy September,

Paarl

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article