Nog ’n plaaslike 7’s- rugbytoernooi het die afgelope naweek op Newton-velde in die Paarl plaasgevind tussen FFG Scorpions, Newton Rugbyklub en 20 Boland-WP-streekrugbyspanne met prysgeld van R60 000 op die spel. Op die foto bo is Kyle Kermis van Paarl Warriors op die aanval teen SA All Stars Academy van Pretoria in een van die wedstryde. Paarl Warriors het die derde plek verower.Foto’s: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Hope aksie in naelbyt-wedstryd
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.