Die Laerskool Paulus Joubert se o.13-rugbyspelers het die skool se leuse “Mik Hoog” die afgelope naweek hoog gedra toe hulle as die Paarl-Laerskole-rugbyligawenners vir die tweede agtereenvolgende jaar gekroon is. Die trotse rugbyspelers het in die skool se 65ste bestaansjaar hul wedstryd Saterdag teen die Laerskool Drakenstein in die Daljosafat-stadion gewen. Die skool is baie trots op hulle.


Hoog gemik en goed gespeel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article