Die hoofleiers van die Hoërskool Noorder Paarl het onlangs personeel van Mediclinic met ietsie soets bederf. Agter staan Amy September en Charl Marthinussen. Voor van links is Tristan Davids (hoofseun) Jermaine Collee, Kwezi Mqolombile (onderhoofmeisie), Avril Blaauw, Chelsea Smith (hoofmeisie), Ashley Pieterse en Anton Albertus (onderhoofseun).
Credit: SYSTEM
Hoofleiers bederf hospitaalpersoneel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.