Layla Wagner (gr. 9) en Cadey Becker (gr. 11) van die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs aan die Spar-hokkietoernooi, wat in Bellville plaasgevind het, deelgeneem. Layla was lid van die o.16-span en Cadey het in die o.18-span uitgedraf.
Hokkiespelers maak indruk
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.