Twee passievolle hokkiespelers van die Paarl-hokkieklub, Sian Maart (links) en Carlon Mentoor, is ingesluit in die o.21- Afcon-span, wat in Desember in Namibië aan die kwalifiserende rondes vir volgende jaar se o.21-hokkie-wêreldbeker, wat in Indië sal plaasvind, gaan deelneem. Hulle reis vroeg in Desember na Windhoek vir die o.21-Afcon om vir die o.21-Junior Wêreldbeker volgende jaar in Indië te kwalifiseer. Die Suid-Afrikaanse o.21-span het verlede maand in die interprovinsiale toernooi vir die eerste keer die senior afdeling gewen.
Hokkiespelers hou oog op wêreldbeker
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.