Stehan Malherbe (gr. 5, 11 jaar) en Nicolaas Louw (gr. 5, 11 jaar), albei van die Laerskool Courtrai, is in die Boland Binnenshuise-hokkiespanne opgeneem. Stehan is opgeneem in die Foxes Black-span en Nicolaas is opgeneem in die Foxes Grey-span.


Hokkiespelers haal Boland-spanne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article