Hoog en baie ver – Liam Cupido van Klein Nederburg Sekonder is die Bolandkampioen in die o.17-seuns-verspring nadat hy sy teenstanders met gemak uitgestof het. Foto’s: Ernest Kilowan

Die Boland Hoërskole-kampioenskap het die afgelope naweek by die Dal Josafat-stadion plaasgevind, met talle atlete wat op hul beste was.

Die o.14-meisies gee alles in die 100 m.
Die o.17-seuns nael in die 200 m-wedloop.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article