Die 2023-hoofleiers van die Hoër Landbouskool Boland is pas aangewys. Agter van links is Alru Gous, JD van Deventer, Ruan Jongsma, DW Venter en Neil Boshoff. Voor: Jaco Steyn (hoofseun), Albie Bester (onderhoofseun), Ryno Brink, Ethan Gelderbloem en Stephan Falck.

Hoër Landbouskool Boland wys hoofleiers aan

Die 2023-hoofleiers van die Hoër Landbouskool Boland is pas aangewys. Agter van links is Alru Gous, JD van Deventer, Ruan Jongsma, DW Venter en Neil Boshoff. Voor: Jaco Steyn (hoofseun), Albie Bester (onderhoofseun), Ryno Brink, Ethan Gelderbloem en Stephan Falck.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article