Die Hoër Jongenskool Paarl se o.19-hokkiespan het onlangs aan die Parel Vallei-hokkiefees deelgeneem. HJS het twee uit sy drie wedstryde gewen.


Hoër Jongenskool se o.19’s slyp vaardighede in hokkiefees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article