Die Hoër Meisieskool Paarl het Dinsdag sy kleuresport-byeenkoms by Buco Brugstraat-sportterrein in die Paarl gehou. Die verskillende spanne se dirigente was in prettige uitrustings geklee. Die wenspan, wat ook die geesbeker gewen het, was die Groenspan.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article