HMS La Rochelle se o.18-netbalspan het Saterdag (4 Junie) eerste in hul ouderdomsgroep by die Wes-Kaapse topskolekompetisie geëindig. Agter is Hannah Olivier, Gemma du Toit, Monja Strydom en Amor Nell. In die middel is Lize-Mari Beukes, Hannah Kriel, Maroné Uys en Jade Atkins. Voor is Shani van der Merwe en Thabisa Yekani.


HMS La Rochelle-netbalspan wen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article