Die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs hul gr. 8-leerders, wat in die Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) sal dien, bekend gestel. Van links is Lara Hugo, Karlien Conradie, Sandri Visser en Janke Janse van Rensburg.

Credit: SYSTEM

HM Paarl wys gr. 8-leiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article