Die Hoër Landbouskool Boland is slaggereed vir sy jaarlikse Interskole-stryd teen die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vanjaar se kragmetings word in die Agter-Paarl gespeel. Die o.19A-span speel Saterdag (10 Augustus) om 14:00 en die o.19B’s om 12:00 op Perdeberg se A-veld. Bo is die Landbouskool se sjampanjenooi, Misha Grobler, en die eerstespan-rugbykaptein, Karst Smits, met die dirigent Marius (Ossie) Kellerman wat oor hul skouers loer.Foto:
HLB takel Riversdalse eweknieë
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.