Die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) se o.19A-krieketspan het teen die Robertson-krieketklub in ’n krieketliga meegeding en die wedstryd met 137 lopies gewen.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article