Die o.16-tennisspan van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) het Sondag 19 September goed gevaar in die BNP Paribas-topskole-toernooi by die Strand-tennisklub. HJS het skoonskip in die rondomtalie gemaak en Hermanus, Outeniqua en Curro Durbanville almal 3-0 geklop, maar 1-2 teen Paul Roos in die eindronde verloor. Bo is Emile van den Berg, Frans-Willem van der Merwe, JC Paul en Jaco Snyman.
HJS vaar goed in tennistoernooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.