Die Hoër Jongenskool Paarl se matrieks wat musiek as vak neem, het Woensdag 19 Augustus ’n kamerkonsert vir hul ouers gehou ter voorbereiding vir hul komende eksamen. Reghardt Kühn, Luc Künz, Kyhl Abrahams, Marissa von Mollendorf, Berdine Goldstone, Simon du Toit en Liam Relling was deel van die konsert.


HJS se musiekmatrieks hou spesiale kamerkonsert

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article